Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 6:8 Die Boodskap (DB)

“’n Klompie van die mense sal die rampe oorleef wat Ek oor hierdie land bring. Hierdie groepie sal oor die hele wêreld tussen al die nasies moet gaan bly as gevangenes van hulle vyande.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 6

Kyk Esegiël 6:8 in konteks