Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 5:2 Die Boodskap (DB)

Vat dan een derde van die hare en plaas dit in die middel van jou kaart van Jerusalem wat op die baksteen geteken is. As die stad oorwin is, verbrand dan dié hare. Vat die tweede hopie hare en strooi dit oor die kaart uit. Terwyl jy dit uitstrooi, moet jy dit met jou swaard kap. En strooi die laaste hopie hare die wêreld vol. Net so gaan Ek my volk deur oorlog verstrooi.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 5

Kyk Esegiël 5:2 in konteks