Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 5:1 Die Boodskap (DB)

“Mens, vat ’n skerp swaard en gebruik dit as ’n skeermes. Skeer jou hare en jou baard daarmee af. Gebruik dan ’n skaal om jou hare te weeg, en deel jou hare in drie hopies wat ewe veel weeg.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 5

Kyk Esegiël 5:1 in konteks