Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 5:17 Die Boodskap (DB)

Ja, Ek stuur ’n hongersnood. Wilde diere en roofdiere sal julle aanval en julle kinders doodmaak. Ek stuur pessiektes en oorlog teen julle. Ek stuur die vyand wat julle met oorlog sal uitroei. Ek, die Here, het met julle gepraat.”

Lees volledige hoofstuk Esegiël 5

Kyk Esegiël 5:17 in konteks