Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 5:16 Die Boodskap (DB)

“Ek sal elke dag op julle skiet totdat Ek julle uitgeroei het, mense wat in Jerusalem bly. Ek sal julle skiet met ’n tekort aan kos wat al erger sal word totdat julle van die honger doodgaan omdat elke krummeltjie kos gedaan is. Die hongersnood sal al erger word totdat niemand meer kan oorleef nie.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 5

Kyk Esegiël 5:16 in konteks