Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 5:12 Die Boodskap (DB)

’n Derde van jou mense sal in die stad doodgaan deur die groot hongersnood en deur pessiektes. ’n Derde van die mense in die stad sal deur die vyand doodgemaak word wat rondom die stad gaan wees. En ’n derde sal vlug en oor die hele aarde verstrooi word, en Ek sal hulle met oorloë en moeilikhede agtervolg.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 5

Kyk Esegiël 5:12 in konteks