Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 48:18 Die Boodskap (DB)

Buite die stad moet jy ’n gebied los waarop boere hulle vee kan laat wei. Hierdie gebied moet vyf kilometer na die oostekant en vyf kilometer na die westekant van die stad lê, al langs die grond wat jy vir My eenkant gesit het. Hier moet die grond bewerk word sodat die mense wat in die stad bly, genoeg kan hê om te eet.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 48

Kyk Esegiël 48:18 in konteks