Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 48:15 Die Boodskap (DB)

“Die res van die grondgebied, ’n strook van twaalf en ’n half by twee en ’n half kilometer, moet julle gebruik om die stad op te bou. Hier kan julle huise bou en julle skape laat wei. Julle moet die stad hier bou.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 48

Kyk Esegiël 48:15 in konteks