Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 48:11 Die Boodskap (DB)

Die grond behoort aan die mense wat in my diens staan, die kleinkinders van Sadok. Hulle het baie lank hard in my huis gewerk. Hulle het nie die slegte dade gedoen wat die Israeliete en die ander mense gedoen het wat in my huis gewerk het nie.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 48

Kyk Esegiël 48:11 in konteks