Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 48:1 Die Boodskap (DB)

“So moet jy die land onder die stamme van Israel verdeel. Die gebied wat jy vir die stam van Dan moet gee, is in die noorde van die land. Die grenslyn loop van Getlon, oor Lebo-Hamat en Gasar-Enan tot waar die noordgrens van Damaskus teen Hamat raak. Dan se gebied strek oor die hele gebied van Israel, van die oostekant af tot aan die westekant.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 48

Kyk Esegiël 48:1 in konteks