Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 47:4 Die Boodskap (DB)

Toe het hy nog 500 meter verder afgemeet. Hy het gaan staan en ek moes weer deur die water gaan. Hier het die water tot by my knieë gekom. Die man het toe nog 500 meter verder afgemeet, en ek moes weer deur die water loop. Hier het die water tot by my heupe gekom.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 47

Kyk Esegiël 47:4 in konteks