Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 46:21 Die Boodskap (DB)

Daarna bring die man my toe na die buitekant van die huis van die Here, in die voorhof. Hy vat my toe by die vier hoeke van die voorhof verby. In elke hoek van die voorhof was daar ’n kleiner voorhof.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 46

Kyk Esegiël 46:21 in konteks