Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 46:20 Die Boodskap (DB)

Die man sê toe vir my: “Hier is die plek waar die priesters die vleis moet gaarmaak van die offers wat die mense bring. Hier moet hulle ook die meel gaarmaak saam met die olie. Hulle moet dit hier eenkant doen sodat hulle nie die offers naby die volk bring nie, want mense kan doodgaan as hulle met die offers in aanraking kom omdat die offers aan die Here behoort.”

Lees volledige hoofstuk Esegiël 46

Kyk Esegiël 46:20 in konteks