Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 45:8 Die Boodskap (DB)

Hierdie grond is die regeerder se deel van die land. Ek sal vir julle ’n regeerder aanwys, en hy sal nie weer my volk sleg behandel nie. Hy sal nie weer hulle grond steel nie. Die Israeliete sal die land gelykop verdeel tussen die stamme van Israel.”

Lees volledige hoofstuk Esegiël 45

Kyk Esegiël 45:8 in konteks