Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 45:7 Die Boodskap (DB)

“Vir die een wat oor julle regeer, moet julle ook grond gee. Sy grond lê aan weerskante van die gebied wat aan My behoort en die grond wat vir die stad opsy gesit is. Die regeerder se grond lê wes en oos daarvan. Die regeerder se grond moet net so groot wees as die grond wat jy aan elke stam van Israel toeken. Die grond moet strek van die wesgrens van Israel af tot aan die oosgrens.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 45

Kyk Esegiël 45:7 in konteks