Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 45:5 Die Boodskap (DB)

Daar bly nog ’n stuk van hierdie grond oor. Dit is ’n gedeelte wat twaalf en ’n half kilometer lank en vyf kilometer breed is. Hierdie grond gee Ek vir die ander mense wat in my huis diens doen. Hulle kom nie tot voor My nie, maar hulle werk in my huis. Hierdie grond behoort aan hulle. Hulle mag daar woon.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 45

Kyk Esegiël 45:5 in konteks