Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 45:4 Die Boodskap (DB)

Hierdie stuk grond behoort aan die Here. Dit is eenkant gesit vir diens aan Hom. Die mense wat in my huis werk en wat by die altaar mag kom om die diens aan die Here te verrig - dis hulle grond. Op hierdie grond kan hulle vir hulle huise bou. Dis deel van die grond wat aan die huis van die Here behoort.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 45

Kyk Esegiël 45:4 in konteks