Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 44:4 Die Boodskap (DB)

Die man het my toe na die ingang aan die noordekant van die huis van die Here gevat. Toe ek daar kom, sien ek die Here is in sy huis. Ek het weer op my gesig voor die Here neergeval.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 44

Kyk Esegiël 44:4 in konteks