Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 44:30 Die Boodskap (DB)

Die eerste van die ryp vrugte wat mense na my huis toe bring en die geskenke wat mense vir My gee, gaan na die mense wat in my huis werk. Die eerste graankorrels van die oes en die eerste van die meel wat mense gemaal het, moet hulle na my huis toe bring. Dit gaan na die mense toe wat in my huis werk sodat hulle en hulle gesinne genoeg kan hê om van te leef. Die mense moet die beste van wat hulle bak vir My bring. Ek gee dit vir die mense wat in my diens staan.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 44

Kyk Esegiël 44:30 in konteks