Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 44:2 Die Boodskap (DB)

Toe sê die Here vir my: “Hierdie ingang mag onder geen omstandighede oopgesluit word nie. Niemand mag hier ingaan of uitgaan nie. Die deur wat gesluit is, moet die mense herinner dat Ek, die Here, Israel se God, hierdeur gekom het toe Ek weer by my huis ingetrek het. Die ingang mag nooit oopgesluit word nie.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 44

Kyk Esegiël 44:2 in konteks