Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 44:19 Die Boodskap (DB)

As hulle uitgaan na die volk wat buitekant wag, moet hulle eers hulle linneklere uittrek. Die klere wat hulle dra as hulle voor My kom, mag nie uit die kamers gaan wat by my huis aangebou is nie. Selfs hulle klere dra die merk van my teenwoordigheid. As mense wat slegte dade doen daarmee in aanraking kom, kan hulle doodgemaak word.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 44

Kyk Esegiël 44:19 in konteks