Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 44:15 Die Boodskap (DB)

“Die kleinkinders van Sadok het nie saam met die volk slegte dade gedoen en afgode gedien nie. Hulle het My in my huis bly dien. Hulle mag dit daarom nou steeds doen. Ek laat hulle toe om in my huis te kom en My te dien. Hulle mag voor My kom en offers vir My bring, namens die volk,” sê die Here, Esegiël se God.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 44

Kyk Esegiël 44:15 in konteks