Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 44:10 Die Boodskap (DB)

Baie van die mense wat in my huis gewerk het, het gedros toe die res van die volk afgode begin dien het. Hulle het saam voor die afgode gaan buig. Nou moet hulle maar die gevolge van hulle slegte dade dra.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 44

Kyk Esegiël 44:10 in konteks