Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 43:2 Die Boodskap (DB)

Die volgende oomblik het die Here daar aan ons verskyn. Uit die oostekant uit het die God van my volk Hom op ’n spesiale manier aan ons bekendgemaak. Toe die Here praat, het dit geklink soos groot riviere wat oor hulle walle stroom. Hy het soos ’n helder lig, soos die son, geskyn. Alles was verlig rondom ons.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 43

Kyk Esegiël 43:2 in konteks