Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 41:7 Die Boodskap (DB)

Die huis van die Here se gebou was rondom toegebou tot heel bo. En die kamers van elke verdieping was breër as dié van die vorige. Daar was trappe van die onderste verdieping af na die boonste toe.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 41

Kyk Esegiël 41:7 in konteks