Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 41:3 Die Boodskap (DB)

Die man het toe in hierdie vertrek ook die mure aan weerskante van die ingang gemeet. Hulle was een meter dik. Die ingang was drie meter wyd en die mure aan weerskante van die ingang was drie en ’n half meter lank.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 41

Kyk Esegiël 41:3 in konteks