Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 41:25 Die Boodskap (DB)

Ook op hierdie swaaideure was daar tekeninge van boodskappers van die Here en van palmbome, net soos op die mure. Voor die ingang by die huis van die Here, aan die buitekant, was daar ’n afdak van hout.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 41

Kyk Esegiël 41:25 in konteks