Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 41:22 Die Boodskap (DB)

Die altaar in die voorste vertrek was van hout gemaak. Dit was een en ’n half meter hoog en een meter lank. Sy hoeke en sy kante was van hout. Die man het vir my gesê: “Hierdie tafel staan heeltyd in die teenwoordigheid van die Here.”

Lees volledige hoofstuk Esegiël 41

Kyk Esegiël 41:22 in konteks