Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 41:16 Die Boodskap (DB)

Ek het ook gesien dat al die vertrekke in die huis van die Here, asook die ingang tot die huis, die drumpels van die deure, die vensters en die gange rondom, alles met hout oorgetrek was. Van die grond af tot by die vensters was alles met hout oorgetrek. Die vensters was ook van hout.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 41

Kyk Esegiël 41:16 in konteks