Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 41:1 Die Boodskap (DB)

Hierna het die man my in die huis van die Here ingeneem, in die groot vertrek waar slegs die mense wat in die huis van die Here werk, mag kom. Hy het toe die mure aan weerskante van die ingang van die huis van die Here gemeet. Hulle was drie meter dik.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 41

Kyk Esegiël 41:1 in konteks