Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 40:28 Die Boodskap (DB)

Daarna het hy my na die binneste ingang van die suidelike toegang geneem. Hy het hierdie opening gemeet. Dit was dieselfde as die ander ingange tot die huis van die Here se terrein.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 40

Kyk Esegiël 40:28 in konteks