Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 4:6 Die Boodskap (DB)

As jy daarmee klaar is, moet jy op jou regtersy gaan lê. Dan moet jy maak of jy die sondes van Juda op jou dra. Jy moet 40 dae so lê, want Juda het 40 jaar lank gesondig. Jy moet ’n dag vir elke jaar van sonde lê.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 4

Kyk Esegiël 4:6 in konteks