Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 4:3 Die Boodskap (DB)

Vat dan ’n plaat wat van yster gemaak is en plaas die plaat tussen jou en die baksteen. Daar moet ’n muur van yster tussen jou en die stad wees. Kyk in die stad se rigting. Wys ook hoe die vyand die stad Jerusalem aanval. Laat jou optrede ’n waarskuwing aan Jerusalem wees oor wat op hulle wag: die vyand gaan hulle stad oorwin.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 4

Kyk Esegiël 4:3 in konteks