Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 4:17 Die Boodskap (DB)

Kos en water sal so skaars wees dat mense mekaar sal wantrou omdat hulle bang is iemand steel hulle voorraad. En dit sal wees omdat my oordeel op die volk rus oor hulle sondige dade en hulle opstandigheid.”

Lees volledige hoofstuk Esegiël 4

Kyk Esegiël 4:17 in konteks