Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 4:16 Die Boodskap (DB)

Die Here sê toe verder vir my: “Mens, die inwoners van Jerusalem gaan honger ly. Ek gaan sorg dat kos baie skaars word. Kos sal met ’n skaal geweeg word en mense sal dit met angstigheid eet. Selfs die water sal geweeg word, druppel vir druppel, so skaars gaan dit wees. En mense sal verslae wees terwyl hulle die water drink.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 4

Kyk Esegiël 4:16 in konteks