Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 39:9 Die Boodskap (DB)

Die dag as dit gebeur, sal die mense in die stede van Israel rondloop. Hulle sal al die wapens van hulle vyande bymekaarmaak. Dan sal hulle dit gebruik om mee vuur te maak. Daar sal genoeg wapens wees sodat hulle vir sewe jaar daarmee sal kan vuur maak!

Lees volledige hoofstuk Esegiël 39

Kyk Esegiël 39:9 in konteks