Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 39:7 Die Boodskap (DB)

“So sal Ek Myself aan die mense van Israel bekendmaak. Hulle sal goed verstaan wie Ek is. En hulle sal niks meer doen wat My beledig nie. Al die nasies sal dan ook weet dat Ek die Here is. Ek is Israel se God, die Een wat alles kan doen.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 39

Kyk Esegiël 39:7 in konteks