Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 39:28 Die Boodskap (DB)

Dan sal my volk ook besef dat Ek die Here is. Hulle sal sien dat dit Ek was wat hulle as gevangenes laat weglei het na vreemde lande. En dat dit Ek is wat hulle ook weer terugbring na hulle eie land. Ek sal niemand van my volk laat agterbly in die vreemde land waar hulle nou as gevangenes bly nie.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 39

Kyk Esegiël 39:28 in konteks