Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 39:25 Die Boodskap (DB)

Daarom sê die Here, die God van Esegiël: “Ek sal my volk terugbring van waar hulle nou as gevangenes in ’n ver en vreemde land sit. Ek sal hulle weer goed behandel. Ek sal hulle nie verder straf vir die slegte dinge wat hulle gedoen het nie. Want Ek moet my Naam beskerm voor mense wat sleg praat en sê Ek kan nie behoorlik sorg vir die volk wat Ek uitgekies het nie. Hulle sê dit omdat my volk as gevangenes weggevat is uit hulle eie land.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 39

Kyk Esegiël 39:25 in konteks