Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 39:17 Die Boodskap (DB)

“Roep nou eers al die voëls en die wilde diere bymekaar,” sê die Here, die God van Esegiël. “Sê vir hulle: Kom bymekaar! Ek maak vir julle ’n groot ete reg! Julle gaan feesvier! Kom van oor die hele land, van die ooste tot die weste. Kom na die berge toe. Daar gaan vir julle genoeg vleis wees om te eet en genoeg bloed wees om te drink!

Lees volledige hoofstuk Esegiël 39

Kyk Esegiël 39:17 in konteks