Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 38:8 Die Boodskap (DB)

Iewers in die verre toekoms sal Ek jou beveel om na Israel toe te gaan. Daardie land sal pas net herstel het na ’n lang oorlog wat alles in die land vernietig het. Israel sal dan pas teruggekeer het van die vreemde lande waar hulle as gevangenes gehou is. En hulle sal in vrede in hulle eie land leef.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 38

Kyk Esegiël 38:8 in konteks