Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 38:4 Die Boodskap (DB)

Ek het My vir jou vererg. Daarom gaan Ek jou omdraai en hake in jou kakebeen indruk sodat Ek jou kan gaan verwoes. En nie net vir jou nie. Ek doen dit ook met al jou soldate en hulle perde. Jou soldate sal al hulle wapens aan hulle lywe hê daardie dag as Ek jou bykom en vernietig.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 38

Kyk Esegiël 38:4 in konteks