Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 37:7 Die Boodskap (DB)

Ek het toe met die bene gepraat, net soos die Here vir my gesê het. Die volgende oomblik, terwyl ek nog praat, was daar ’n groot geraas. Oor die hele vallei het die bene begin raas soos dit teen mekaar gekap en geskuur het. Die bene het elkeen beweeg na die ander bene van dieselfde liggaam. En liggame se bene het só by mekaar uitgekom.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 37

Kyk Esegiël 37:7 in konteks