Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 37:26 Die Boodskap (DB)

Ek sal ’n ooreenkoms met hulle sluit wat vir altyd geldig sal wees. My deel van die ooreenkoms sal wees dat Ek vir hulle die land van hulle oupagrootjies sal teruggee. En Ek sal sorg dat dit met hulle goed gaan sodat hulle hulle kinders en kleinkinders sien. Ek sal my huis weer daar laat bou tussen hulle, en dit sal vir altyd daar wees in hulle land.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 37

Kyk Esegiël 37:26 in konteks