Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 37:1 Die Boodskap (DB)

Die Here het Hom hierna weer op ’n spesiale manier aan my bekendgemaak. Die Here se Gees het my weggeneem, en ek het by ’n laagte gaan staan. In die laagte het daar baie bene van mense rondgelê.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 37

Kyk Esegiël 37:1 in konteks