Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 36:6 Die Boodskap (DB)

“Daarom, sê vir die heuwels en berge van Israel, vir die valleie en die gelykveld, Ek, die Here, Esegiël se God, sê van hulle: Ek is kwaad oor wat die nasies rondom jou jou aangedoen het. Hulle het met jou gespot en jou beledig.”

Lees volledige hoofstuk Esegiël 36

Kyk Esegiël 36:6 in konteks