Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 36:5 Die Boodskap (DB)

So sê die Here, die God van Esegiël: “Ek is kwaad vir hierdie nasies. Hulle het My jaloers gemaak omdat hulle met my volk en sy land spot. Ek is veral woedend vir Edom. Hulle het My in die gesig gevat toe hulle hierdie land sommerso vir hulleself gevat het. Hulle het alles gebuit wat hulle in die hande kon kry.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 36

Kyk Esegiël 36:5 in konteks