Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 36:37 Die Boodskap (DB)

So sê die Here, Esegiël se God: “Ek staan reg om na Israel se gebede te luister as hulle My vra dat Ek al hierdie dinge vir hulle doen. Ja, Ek wil graag doen wat hulle vir My vra.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 36

Kyk Esegiël 36:37 in konteks