Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 36:36 Die Boodskap (DB)

Dan sal al die nasies wat nog om julle bly, weet en erken dat Ek, die Here, die bouvalle weer opgebou het. Hulle sal weet dat dit Ek is wat landerye in die woestyn gemaak het. Want Ek, die Here, het belowe dat Ek dit sal doen. En Ek gaan dit doen!”

Lees volledige hoofstuk Esegiël 36

Kyk Esegiël 36:36 in konteks