Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 36:23 Die Boodskap (DB)

Ek sal vir julle wys wie Ek regtig is. Julle sal die Een sien wat julle nie wou aanbid terwyl julle gevangenes in die vreemde land was nie. Wanneer Ek Myself vir julle wys soos Ek is, sal die ander nasies erken dat Ek die Here is. Want hulle sal My ook sien.” So sê die Here, die God van Esegiël:

Lees volledige hoofstuk Esegiël 36

Kyk Esegiël 36:23 in konteks